
Kalahari Stereo - Leonardville
Lekker Luister Musiek heel dag lank
Radio temporalmente no disponible
Esta emisora no está funcionando en este momento. Vuelve a intentarlo más tarde.
Acerca de Kalahari Stereo
Escucha Kalahari Stereo en vivo online — una estación de 60s de Leonardville. Reproduce Kalahari Stereo gratis en Streema — sin necesidad de registrarte.
Frecuencia
Online only
Idioma
Afrikaans
Opiniones de oyentes
Mag Kalahari Stereo ook GOTV en Starsat audio kanale kry as dit God se wil vir Kalahari Stereo is. Stasies soos julle is nodig op die sateliet audio platforms om God se boodskap deur middel van Christelike programme en Christelike musiek aan die wêreld oor te dra.
Mag Kalahari Stereo ook een van die dae 'n FM radio stasie word as dit God ons Hemelse Vader se wil vir Kalahari Stereo is.
Speel asseblief ook meer Jesus Culture, Hillsong, Avalon, Jump 5, Tree 63, Innervision, Bluehouse, Steven Curtis Chapman, Zoëgirl, Nicole C Mullan, Sandy Patti, Carman en Steve Green musiek op Kalahari Stereo?
Aan die voete van Jesus van Leon Goosen is een van my gunsteling Afrikaanse Gospel hits. Asseblief speel Aan die voete van Jesus op Kalahari Stereo?
Groot asseblief speel vir ons meer van Hennie de Bruyn en die kitaarkerels, Die Kitaar man en die Kitaar konings se Gospel opnames?
Hi daar ek wil net vir Kalahari Stereo sê hou aan met al die goeie Gospel musiek. Ek het lank gewag om te sien op watter tye van die week Kalahari Stereo Gospel musiek speel, maar het dit nou uiteindelik op julle webtuiste gesien. Naamlik op Sondae. Hou aan met die Afrikaanse Gospel musiek op hierdie sondagaand skof en God bless uit SA.
Die pianis Danny Antill se Gospel albums is baie mooi musiek. Kan julle asseblief vir ons meer van Danny Antill se Gospel musiek speel op Kalahari Stereo?
Ek wil asseblief meer Afrikaanse Gospel musiek hoor? As 'n groot aanhanger van Afrikaanse Gospel musiek is ek mal oor die musiek van kunstenaars soos Danie Botha, Leon Goosen, C Kruis, Ontkiem, Uitverkoop, Onbeskaamd, Hanli Slabbert, Wanda de Kock, Cathy Viljoen, Rina Hugo, Janita Claassen, Manuel Escorcio, Jan de Wet, Prophet, Ronell Erasmus, Jannie Pelser, Ron Belcher, Dewald Gouws, Piet Smit, Willie Joubert, Lisbé Visser, Jannie du Toit, Oscar Ehrensperger, Annalise Wiid, Vertikaal, Clemens Mans, Elkan Butler, Die Teelepeltjies se Gospel album, Eleison, Cor Uys, Leon Ferreira, Juanita du Plessiss se Gospel albums, Hillsong, Three 63, Plus One, Min Shaw, Freddie Wessels, Freda Francis, Jars of Clay, Jesus Culture, Steven Curtis Chapman, Retief Burger, Louis Brittz, Melanie Steenkamp, Raymond Cilliers, Peter Coffee and friends, Avalon, Jump 5 en veel meer Christelike bands. Elkeen van hierdie Christen bands verdien van die beste plekke op Kalahari Stereo se speellys al die pad. God bless.
Hi ek wil graag vir Kalahari Stereo 'n voorstel maak vir 'n DSTV audio kanaal. Baie van die S.A. radio stasies kan deesdae op DSTV se audio kanale geluister word. As 'n groot fan van die Christelike programme en Afrikaanse Gospel musiek voel ek dit sal wonderlik wees as Kalahari Stereo ook 'n DSTV audio kanaal kan kry. Baie dankie en God bless.
Hi daar Ek is 'n groot aanhanger van Afrikaanse Gospel musiek. Ek het Kalahari Stereo nou net vir die eerste keer ondek. Ek het op julle website probeer kyk na julle program skudule, om te sien of julle Gospel speel, maar kon geen inligting kry oor uitsaai tye van Gospel musiek programme nie. Weet iemand dalk op watter tye van die week Kalahari Stereo Gospel musiek speel? Baie dankie vir julle tyd en God seën vanuit Suid-Afrika.
Contacto
En otros idiomas
- Ver esta página en inglés: Listen to Kalahari Stereo online
- Ver esta página en francés: Écouter Kalahari Stereo en ligne
- Ver esta página en portugués: Reproduzir Kalahari Stereo ao vivo
- Ver esta página en alemán: Kalahari Stereo online hören