Wil net vir Hartklop FM sê ek hou duim vas dat julle 'n Openview audio kanaal gaan kry as dit God se wil vir Hartklop FM is.
2 de abril de 2023 a las 11:37 GMT
Invitado
More Ray Boltz, Carman, Innervision, Tree 63, Avalon, Bluehouse, Gaither Vocal band and Planetshakers music on Hartklop FM shall also be wonderful.
11 de febrero de 2023 a las 14:08 GMT
Invitado
Please can you play more Hillsong, Steven Curtis Chapman, David Meece, Philips Craig and Dean, Nicole C Mullan, Rebecca ST James and Steve Green music on Hartklop FM?
11 de febrero de 2023 a las 13:56 GMT
Invitado
Meer musiek van Danie Botha, Annalise Wiid, Cathy Viljoen, Du Preez Stoltz, Anneli van Rooyen, Hanli Slabbert, Jubilatum Sangers, Melanie Steenkamp, Louis Brittz en Prophet op Hartklop FM sal ook baie lekker wees.
11 de febrero de 2023 a las 13:48 GMT
Invitado
Speel asseblief vir ons op Hartklop FM meer musiek van Hillsong, Onbeskaamd, Willie Joubert, Wanda de Kock, Jan de Wet, Piet Smit, Lisbé Visser, Retief Burger, Leon Goosen, Manne wat glo, Jesus Culture, Innervision en Bethel Music?
2 de octubre de 2022 a las 13:44 GMT
Invitado
Ek wil net vir julle sê alles van die beste met die NBC radio stasies se DSTV audio kanale en ek hou duim vas dat die Afrikaanse radio diens van die NBC se DSTV audio kanaal binnekort in Suid-Afrika ook beskikbaar gaan wees.
14 de febrero de 2017 a las 15:18 GMT
Invitado
Hi daar ek het gesien al die SABC radio stasies hier in S.A. kan deesdae op DSTV audio kanale geluister word. As 'n groot aanhanger van die Gospel musiek programme op die Afrikaanse radio diens van die NBC voel ek dit sal wonderlik wees as al die NBC radio stasies ook op DSTV se audio kanale kan uitsaai. Ek hou duim vas vir julle dat al die NBC radio stasies ook sommer een van die dae DSTV audio kanale gaan kry. Baie dankie vir al die goeie Afrikaanse en internasionale Gospel musiek en God bless.
3 de octubre de 2015 a las 14:46 GMT
Invitado
Ek is 'n groot aanhanger van die Afrikaanse Gospel sanger Leon Goosen se musiek. Kan julle groot asseblief vir ons meer van Leon Goosen se musiek speel op julle Gospel musiek programme? Baie dankie vir julle tyd en God bless.
25 de julio de 2015 a las 12:21 GMT
Invitado
Hi dit is wonderlik om te hoor dat die Suid-Afrikaanse Rugby op Namibiëse Afrikaanse radio ook uitgesaai word. Ek is van Suid-Afrika afkomstig. Ek het nou net die NBC webblad besoek om te hoor of SA Rugby op Namibiëse Afrikaanse radio ook uitgesaai word en toe ek op die Afrikaanse NBC radio se aanlyn speller gekliek het toe hoor ek julle is besig om die wedstryd tussen die Lions en die Stormers uit te saai. As 'n ondersteuner van SA sport moet ek sê ek is baie bly om te hoor dat daar Afrikaanse Rugby kommentaar op Namibiëse Afrikaanse radio is. Ek het nog altyd hieroor gewonder. Nou weet ek ek kan as ek in Namibië sou kom vakansie hou Rugby in Namibië op die radio luister in die kar met Afrikaanse kommentaar. Baie dankie. Die Here seën die NBC hiervoor.
22 de febrero de 2014 a las 18:43 GMT
Invitado
Hi daar ek is 'n Christen luisteraar van Afrikaanse radio en ek is mal oor Gospel musiek. Christelike musiek op Afrikaanse radio is vir my as 'n Christen luisteraar pitkos vir die siel. Asseblief speel vir ons meer Christelike musiek op NBC Radio? Die Here seën vir julle vanuit Suid-Afrika.
22 de febrero de 2014 a las 13:32 GMT
Al parecer el Stream no está funcionado.
Lamentablemente está fuera de nuestro alcance. Preferirías:
Déjanos tu email, te notificaremos cuando la radio esté funcionando nuevamente
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.