
En vivo
Overvaal Stereo
Acerca de Overvaal Stereo
Christian Community Radio Station in our studio in Viljoenskroon.
Frecuencia
96.1 FM
Idioma
Afrikaans
Opiniones de oyentes
Asseblief kan julle meer Oom Karoolus en Lente musiek op Overvaal Stereo speel vir al die jong kinders?
Asseblief speel meer van die Gospel pianis Danny Antill se musiek? Danny Antill is een van my gunsteling Gospel kunstenaars, maar Gospel wat net instrumentaal is word so min op Afrikaanse radio gespeel. Hou aan met al die wonderlike Christelike programme en God bless.
MOET julle so baie praat? Dit voel baie keer vir my asof dit net 'n "gegorrel" is om die tyd om te kry. Wat van BAIE meer musiek, en BAIE minder nonsens praatjies! ASB!
Dit is wonderlik om te weet dat Overvaal Stereo nou nie meer op Sondae gesluit is nie, maar reg elke sondag reg deur die dag Gospel musiek speel. Hou so aan en God bless.
Hi Ek wil net vir Overvaal Stereo dankie sê vir die wonderlike Gospel musiek op hierdie paas Vrydag of te wel Goeie Vrydag. Hou aan met al die wonderlike Christelike musiek en God bless.
En otros idiomas
- Ver esta página en inglés: Listen to Overvaal Stereo online
- Ver esta página en francés: Écouter Overvaal Stereo en ligne
- Ver esta página en portugués: Reproduzir Overvaal Stereo ao vivo
- Ver esta página en alemán: Overvaal Stereo online hören