Groot asseblief speel meer Hillsong in Afrikaans musiek op Radio Grootrivier?
Nov. 10, 2023, 11:42 a.m. GMT
Invitado
Asb speel ook meer Onbeskaamd musiek?
Sept. 18, 2023, 7:31 p.m. GMT
Invitado
Is daar boeremusiek programme op Radio Grootrivier oor naweke?
Jun. 28, 2023, 9:47 p.m. GMT
Invitado
Asb kan Radio Grootrivier ook meer kinder Christelike musiek speel?
Mayo 13, 2023, 8:25 p.m. GMT
Invitado
Radio Grootrivier asseblief speel meer Hillsong Young and Free, Jump 5, Sandy Patti, Zoëgirl, Amy Grant, Nicole C Mullan, Jars of Clay, Michael w Smith ONE80, Plus One, Carman en Steve Green musiek?
Mayo 13, 2023, 8:21 p.m. GMT
Invitado
Speel asb ook meer Rina Hugo, Janita Claassen, Gé Korsten en Juanita du Plessis Geestelike musiek?
Feb. 12, 2023, 4:43 p.m. GMT
Invitado
Meer Leon Goosen, Danie Botha, Willie Joubert, Wanda de Kock, Oscar Ehrensperger, Lisbé Visser en Cathy Viljoen musiek op Radio Grootrivier sal ook heerlik wees so op 'n Sondag aand.
Feb. 12, 2023, 4:40 p.m. GMT
Invitado
Kan julle asseblief op 'n Sondag aand Gebedsversoek programme uitsaai op Radio Grootrivier?
Nov. 12, 2022, 9:33 a.m. GMT
Invitado
Please can Radio Grootrivier broadcast Jim Daly and John Fuller's Christian radio program Focus on the family?
Sept. 19, 2022, 7:56 p.m. GMT
Invitado
Speel asseblief meer musiek van Hanli Slabbert, Retief Burger, Manne wat glo, Hillsong, Innervision, Tree 63, Louis Brittz, Prophet, Jesus Culture en Steven Curtis Chapman?
Mag Radio Grootrivier nog Openview en DSTV audio kanale kry as dit God se wil vir Radio Grootrivier is.
Mayo 13, 2023, 8:39 p.m. GMT
Invitado
Kan julle asseblief Ds Gustav Möller se oordenkings op Radio Grootrivier in die oggend en in die aand met nog 'n halfuur verleng?
Mayo 13, 2023, 8:35 p.m. GMT
Invitado
Christelike en Gospel musiek verdien die nommer een plek op Radio Grootrivier se speel lys al die pad.
Sept. 24, 2022, 9:08 p.m. GMT
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.