Saltar al contenido principal
Streema
Logo de Gateway Radio 89.6 FM

Gateway Radio 89.6 FM - FM 89.6 - Cape Town

Jou gemeenskapskakel - Your community connection

5.0· 10 opiniones
Cape Town, Western Cape, South Africa
5.0· 10 opiniones

Acerca de Gateway Radio 89.6 FM

Escucha Gateway Radio 89.6 FM 89.6 FM en vivo online. La estación de radio de Gospel en Afrikaans de Cape Town, transmitiendo desde Cape Town, Western Cape, South Africa. Reproduce Gateway Radio 89.6 FM gratis en Streema — sin necesidad de registrarte.

Frecuencia

89.6 FM

Idioma

Afrikaans

Opiniones de oyentes

5.0
10 opiniones
5
10
4
0
3
0
2
0
1
0
Anonymous3 ene 2025

Wil net sê ek hou duim vas dat Gateway Radio ook 'n GOTV audio kanaal gaan kry as dit die Here se wil vir Gateway Radio is.

Anonymous26 mar 2023

Mag Gateway Radio ook 'n Openview audio kanaal kry as dit ons Hemelse Vader se wil is vir Gateway Radio.

Anonymous26 ene 2017

Ek is baie bly om te sien dat Gateway Radio se aanlyn speler vandag uiteindelik op die streema webblad ook uiteindelik in werking is. Prys God vir hierdie deurbraak. Gateway Radio is 'n baie lekker Christen radio stasie.

Anonymous17 oct 2016

Gateway Radio se klankstroom is ook nou uiteindelik in werking. Ek het nou net ingeskakel en al moet ek dit nou sê ek is baie bly om Gateway Radio uiteindelik aanlyn te kan luister. Al die eer kom toe aan God ons hemelse vader vir hierdie deurbraak. Hou aan met die mooi Gospel musiek en alles van die beste.

Anonymous15 oct 2016

Goeie nuus luisteraars ek het nou net gesien die skakel na Gateway Radio se aanlyn speler is in werking. Al wat ek nog voor duim vas hou is Gateway Radio se klankstroom. Ek het die aanlyn speler nou net getoets en net die klank kom nog nie deur nie. Al moet ek dit nou sê ek hou duim vas dat ons Gateway Radio sommer in hierdie week wat kom al aanlyn kan luister. Mag Gateway Radio van krag tot krag gaan met die live streaming en hou aan om die worord van God te verkondig.

Anonymous19 ago 2016

Ek hou dus duim vas dat die kinkels sommer gou gou uitgesorteer gaan word, en dat julle live streaming dan ook sommer in 2016 sal begin as die Here wil. Laat weet ons asseblief as Gateway Radio se live streaming reg is? en God bless.

Anonymous18 ago 2016

Hi julle ek is Philip Beneke van 89.6 Gateway Radio Nuus, baie dankie vir die mooi bemoedigende boodskappe, en ja ons sal een van die dae begin met die stroming van die stasie, nog net so 1 of 2 kinkels wat uitgestryk moet word. Groete.

Anonymous14 ago 2016

Ek het gelees Gateway Radio gaan een van die dae uiteindelik aanlyn geluister kan word. Al moet ek dit nou sê ek kan nie wag om Gateway Radio uiteindelik aanlyn te luister nie. Alles van die beste met julle live streaming en God seën vanuit Gauteng.

Anonymous23 dic 2015

Baie SA radio stasies het deesdae DSTV audio kanale. Dit sluit in al die SABC radio stasies sowel as sommige plaaslike radio stasies. Ek wil net as 'n Christen luisteraar van SA radio vir Gateway Radio sê ek hou duim vas vir julle dat julle ook binnekort 'n DSTV audio kanaal gaan kry. Ons het Christen radio stasies soos julle nodig op die DSTV audio kanale om te help om die Woord van God sodoende deur die hele land te verkondig.

Anonymous11 may 2014

Hi ek wil net sê ek hou duim vas dat Gateway Radio een van die dae op die lug gaan wees. Baie dankie vir Christen radio stasies wat die Woord van God help verkondig.

Preguntas frecuentes

Más radios en Cape Town

Heart FM

Cape Town, South Africa · Adult Contemporary

Voice of the Cape

Cape Town, South Africa · Community

Kfm 94.5

Cape Town, South Africa · Adult Contemporary

Cape Talk

Cape Town, South Africa · Entertainment

Radio 786

Cape Town, South Africa · Community

Bok Radio

Cape Town, South Africa · Adult Contemporary

Smile 90.4 FM

Cape Town, South Africa · Adult Contemporary

GoodHope FM

Cape Town, South Africa · Adult Contemporary

En otros idiomas

Simple Radio app icon

Simple Radio, nuestra app gratuita para iOS y Android.

Sigue escuchando tus estaciones favoritas en cualquier momento y lugar.