
Kavango Stereo - Windhoek
We will Knock Your Socks Off
Radio temporalmente no disponible
Esta emisora no está funcionando en este momento. Vuelve a intentarlo más tarde.
Acerca de Kavango Stereo
Kavango Stereo ..n Unieke stasie soos die naamKavango Stereo speel "Outoppie" musiek, lekker "Oldies", Boeremusiek, Afrikaans wat lekker op die oor kom groei, en soms sommer net lekker jolige musiek om u dag korter en veel aangenamer te maak.
Frecuencia
Online only
Idioma
Afrikaans
Opiniones de oyentes
Is there going to be Christian, Gospel and Praise and Worship music programs on Sundays on Kavango Stereo?
Kan julle asseblief Leon Goosen se Gospel weergawes van One last kiss, My Only, Achy Breaky Heart en Ag man dis lekker by Jesus speel?
Asseblief kan julle ook meer Christelike Rock en Christelike jeug musiek speel op Middag en Remoerig?
Mag Kavango Stereo ook nog GOTV en Starsat audio kanale kry as dit die wil van God ons Hemelse Vader vir Kavango Stereo is.
Groot asseblief kan julle vir ons meer musiek van die Christelike Rock band Parachute band speel op Kavango Stereo? Wil baie graag meer van hulle Christelike Rock musiek hoor. Hulle is 'n baie goeie Christelike band.
Más radios en Windhoek
En otros idiomas
- Ver esta página en inglés: Listen to Kavango Stereo online
- Ver esta página en francés: Écouter Kavango Stereo en ligne
- Ver esta página en portugués: Reproduzir Kavango Stereo ao vivo
- Ver esta página en alemán: Kavango Stereo online hören







