
Koepel Stereo - FM 94.9 - Parys
Share The Impact / Deel Die Impak
En vivo
Koepel Stereo
Acerca de Koepel Stereo
Koepel Stereo 94.9 FM is a broadcast community radio station from Vredefort Koepel, South Africa, providing News, Culture, and Entertainment programs.
Frecuencia
94.9 FM
Idioma
Afrikaans
Opiniones de oyentes
Top Gun in the Community Radio Clouds :-) Altyd lekker om na julle musiek te luister daar reg uit die Koepel uit!
Die beste stasie ooit!!! Ek wens steeds dat Oos Kaap kan soortgelyke musiek plaaslik speel! As die Here ons spaar Sakkie is ons oor 3 jaar in Mosselbaai naby Katspeen en Ivey en wie nog? Dan kom verleng jy jul seine ook soontoe.
Hi daar ek wil vir Koepel Stereo 'n voorstel maak vir 'n DSTV audio kanaal. Baie Suid-Afrikaanse radio stasies insluitende al die radio stasies van die SABC asook party local radio stasies het deesdae audio kanale waarop hulle op DSTV geluister kan word. Ek voel as 'n luisteraar van Gospel musiek programme op SA radio dat so veel radio stasies wat Christelike programme in Afrikaans uitsaai nodig is op DSTV se audio kanale om die Woord van God te help verkondig. Kyk asseblief of julle iets kan doen om in aanmerking te kom vir 'n DSTV audio kanaal vir Koepel Stereo?
Uitstekend, perfekte stasie om op hoogte te bly, ek volg graag die gespreke en geniet natuurlik die musiek. Rede vir 4 stere in plaas van 5: somige agtergrond klanke maak dit soms moeilik om gespreke te volg, in my geval n konstante beep geluid wat klink soos n rekenaar UPS.
Ek geniet die stasie geweldig, luister elke dag het baie mooi musiek die heeldag deur. Ek geniet ook die gesprekke wat van tyd tot tyd opkom.
julle is briljant los maar net die stormers uit die cup staan in die kaap dankie ook vir die oop gesprekke en al die inligting wat julle deurgee
Excellent stasie vir alles wat julle doen. Ek kan met trots sê dat ek Koepel luister en dat ek graag help met van die programme, veral die biduur saam met Jimmy Botha. Anton
Hi kan iemand asseblief vir my sê watter tye van die week Koepel Stereo Gospel musiek speel? Ek is 'n Christen luisteraar en hou van Afrikaanse Gospel musiek.
Preguntas frecuentes
Presiona Play en esta página para escuchar Koepel Stereo en vivo y gratis, sin necesidad de una cuenta. También puedes escucharla en tu teléfono con Simple Radio, la app gratuita de Streema para iOS y Android.
Koepel Stereo es una estación de Community y Entertainment. Koepel Stereo 94.9 FM is a broadcast community radio station from Vredefort Koepel, South Africa, providing News, Culture, and Entertainment programs.
Sí. Streema reproduce la transmisión online oficial de la estación, así que puedes escucharla desde cualquier país, siempre que la estación no restrinja su señal por región.
Koepel Stereo tiene una calificación promedio de 4,9 sobre 5, según 8 reseñas de oyentes en Streema.
Las transmisiones online a veces se caen por problemas en los servidores de la propia estación. Vuelve a intentarlo en unos minutos, revisa tu conexión o prueba otra estación de Parys.
No. Streema es un directorio de radios independiente. Puedes visitar el sitio oficial de Koepel Stereo en ksfm.co.za. Si administras esta estación, puedes sugerir una actualización de esta página.
Contacto
Más radios en Parys
En otros idiomas
- Ver esta página en inglés: Listen to Koepel Stereo online
- Ver esta página en francés: Écouter Koepel Stereo en ligne
- Ver esta página en portugués: Reproduzir Koepel Stereo ao vivo
- Ver esta página en alemán: Koepel Stereo online hören



