
Radio Kragbron FM - FM 93.1 / 104.9 - Mpumalanga
En vivo
Radio Kragbron FM
Acerca de Radio Kragbron FM
Radio Kragbron FM is a broadcast radio station from Mpumalanga, South Africa, providing Sports, Information and World music.
Frecuencia
93.1 / 104.9 FM
Idioma
Afrikaans
Opiniones de oyentes
Asseblief kan Radio Kragbron op 'n Saterdag aand meer Christelike en Gospel musiek van lank terug se dae speel op Goue Oues?
Asseblief kan julle Geestelike Musiek Van My Keuse met nog 'n uur verleng? Wil baie graag meer Christelike musiek op Radio Kragbron hoor.
Hoop Radio Kragbron gaan ook nog OpevView, GOTV en Starsat audio channels kry as God wil. Meer stasies wat Christelike musiek speel is nodig op al die audio platforms.
Baie mooi Gospel musiek op Radio Kragbron op hierdie Sondag aand. Kan Radio Kragbron asseblief die Gospel Musiek programme op Sondae verleng met nog ure?
Wil net sê ek hou duim vas dat Radio Kragbron 'n DSTV audio kanaal gaan kry as dit God se wil vir Radio Kragbron is.
Dankie vir 'n stasie wat n diens aan sy gemeentskap lewer en vir die program wat Jo Smith op Sondag middag vir ons lewer. Ons luister na hierde stasie sedert sy eerste uitsending toe ons nog inwoners in Witbank was en dit is nog steeds deel van ons. Groete uit Port Alfred Jan
Hillsong United is een van die beste Gospel bands wat ek nog ooit gehoor het. Hulle liedjie All the heavens is een van my gunsteling Gospel treffers van alle tye. Ons wil nie net die Suid-Afrikaanse Gospel musiek hoor nie maar ook die internasionale Gospel musiek.
Ek is mal oor die Gospel musiek in die afrikaanse musiek mark. Om 'n paar van my gunsteling Gospel kunstenaars aan Radio Kragbron te noem ek is mal oor Ronell Erasmus, Rina Hugo, Danie Botha, Leon Goosen, Willie Joubert, Jan de Wet, Piet Smit, Nadine Blom, Wanda de Kock, Prophet, Cathy Viljoen, Jannie Pelser, Leon Fereira, Annalise Wiid, Anneli van Rooyen, Hanli Slabbert, Min Shaw, Retief Burger, Louis Britts, Melanie Steenkamp, Janita Claassen, Lisbé Visser, Vian Vos en Oscar Ehrensperger. Al hierdie Afrikaanse Gospel kunstenaars se musiek is vir my as 'n Christen pitkos vir die siel en ek geniet dit baie om na hulle te luister. Mag die Woord van God elke uur van die dag op Afrikaanse radio gehoor word.
Contacto
Más radios en Mpumalanga
En otros idiomas
- Ver esta página en inglés: Listen to Radio Kragbron FM online
- Ver esta página en francés: Écouter Radio Kragbron FM en ligne
- Ver esta página en portugués: Reproduzir Radio Kragbron FM ao vivo
- Ver esta página en alemán: Radio Kragbron FM online hören







