
Groot FM - FM 90.5 - Pretoria
Gaan Groot
En vivo
Groot FM
Acerca de Groot FM
Groot FM is a community radio station broadcasting relevant community news, fun stuff, music and great competitions
Frecuencia
90.5 FM
Idioma
Afrikaans
Opiniones de oyentes
Asseblief kan julle Oggend Gospel met nog ure verleng? Wil baie graag meer Gospel musiek op Groot FM op Sondae oggende hoor.
Groot asseblief kan julle ook meer Christelike en Gospel musiek van die 60's 70's 80's en 90's speel op Gister se grootes?
Kan Groot FM groot asseblief Die Bybel Gister en Vandag elke dag van die week uitsaai? Wil baie graag meer Christelike programme soos Die Bybel Gister en Vandag hoor op Groot FM al 7 dae van die week.
Fantasties!!! Luister vir julle hier in Marble Hall! My man vertel van julle en toe skakel ek ook in by julle!!
Ek wil net vir julle sê al die lof en eer kom toe aan God ons Hemelse Vader vir die feit dat Groot FM nou ook 'n DSTV audio kanaal het. Hou aan om Christelike programme selfs deur die DSTV audio platform uit te saai. Mag daar nog baie deure vir julle oopgaan en God bless.
Contacto
Más radios en Pretoria
En otros idiomas
- Ver esta página en inglés: Listen to Groot FM online
- Ver esta página en francés: Écouter Groot FM en ligne
- Ver esta página en portugués: Reproduzir Groot FM ao vivo
- Ver esta página en alemán: Groot FM online hören







