
YoYoRadio - Cape Town
Gatskop Musiek Heeldag Lank
Radio temporalmente no disponible
Esta emisora no está funcionando en este momento. Vuelve a intentarlo más tarde.
Acerca de YoYoRadio
YoYoRadio is an Internet Radio station broadcasting from Cape Town, South Africa, providing Clabic, Country, Hits 80's and Talk shows.
Frecuencia
Online only
Idioma
Afrikaans
Opiniones de oyentes
Wil net sê ek hou duim vas daarvoor dat YoYo Radio weer gaan uitsaai en DSTV en OpenView audio kanale gaan kry en selfs 'n FM radio stasie gaan word as God wil. Meer Afrikaanse radio stasies soos julle is nodig op die DSTV en OpenView audio platforms en op FM om Christus deur middel van Christelike programme en Gospel musiek aan die wêreld te verkondig.
Pragtige musiek heeldag deur en musiek keuse wat in almal se smaak val..dit moem ons mos nou gatskop musiek
Goeie Dag - Piet Muller Namibia. YoYo Radio speel lekker musiek heeldag lank, en ons is 24/7 ingeskakel. Dankie YoYo
Awesome Stunning radiostasie Yoyoradio. Die beste gatskop lekker musiek 24/7 en die wonderlikste familie om saam te kuier met n liefde vir hul Hemelse Vader. Julle is die beste in die weste en ek geniet elke oomblik saam met julle. Hou so aan en julle sal bja groot hoogtes bereik
Stunning Musiek Hou So AAN Lekke Gatskop musiek heel dag Die Advertensie is so reg. Hier kan jy net jouself wees met jou eie tipe musiek.
Más radios en Cape Town
En otros idiomas
- Ver esta página en inglés: Listen to YoYoRadio online
- Ver esta página en francés: Écouter YoYoRadio en ligne
- Ver esta página en portugués: Reproduzir YoYoRadio ao vivo
- Ver esta página en alemán: YoYoRadio online hören







