
Radio Ligstraal - Pretoria
DIE INTERNET RADIO STASIE VAN DIE LIGHUIS GEMEENTE - PRETORIA
Radio temporalmente no disponible
Esta emisora no está funcionando en este momento. Vuelve a intentarlo más tarde.
Acerca de Radio Ligstraal
Escucha Radio Ligstraal en vivo online — una estación de Christian de Pretoria. Reproduce Radio Ligstraal gratis en Streema — sin necesidad de registrarte.
Frecuencia
Online only
Idioma
Afrikaans
Opiniones de oyentes
Groot asseblief speel vir ons meer van die Klipwerf boere orkes se Gospel opnames op Radio Ligstraal?
Kan Radio Ligstraal groot asseblief meer van Leon Goosen, Willie Joubert, Janita Claassen, Rina Hugo, Melanie Steenkamp, Reana Nell, Retief Burger, Hillsong, Danie Botha en Louis Brittz se musiek speel? God bless.
Ek hou duim vas vir Radio Ligstraal dat julle sommer een van die dae 'n DSTV audio kanaal gaan kry. Baie SA radio stasies het deesdae DSTV audio kanale waarop mens hulle op DSTV kan luister. Dit sluit al die SAUK stasies asook party plaaslike radio stasies in. Ons het meer stasies soos julle nodig op die DSTV audio platvorm om die goeie nuus van Jesus selfs deur DSTV audio kanale te verkondig. Hou aan om God se werk te doen met die Gospel musiek en Christelike progamme wat julle uitsaai.
Die Hannes Schoeman musiek wat julle vanmiddag speel is voorwaar baie mooi Geestelike musiek. Ek weet nou dat julle wel Afrikaanse Gospel ook speel. Hou aan om die Afrikaanse en ook die Engelse Gospel te speel en die Woord van God te verkondig. Die wêreld het nodig om die goeie nuus van Jesus Christus te hoor.
Speel Radio Ligstraal Afrikaanse Gospel musiek ook? Ek is 'n baie groot aanhanger van die Afrikaanse sowel as die Engelse Gospel musiek. Ek het op julle webtuiste probeer soek vir 'n program skudule, maar kon niks vind nie. Wil julle nie asseblief vir ons 'n program skudule gee nie sodat ons kan sien watter programme op watter tyd uitsaai? Baie dankie en God bless.
Contacto
Más radios en Pretoria
En otros idiomas
- Ver esta página en inglés: Listen to Radio Ligstraal online
- Ver esta página en francés: Écouter Radio Ligstraal en ligne
- Ver esta página en portugués: Reproduzir Radio Ligstraal ao vivo
- Ver esta página en alemán: Radio Ligstraal online hören







