Saltar al contenido principal
Streema
Logo de Skatkis Stereo

Skatkis Stereo - Pretoria

4.7· 13 opiniones
Pretoria, Gauteng, South Africa
4.7· 13 opiniones

Acerca de Skatkis Stereo

Escucha Skatkis Stereo en vivo online — una estación de 80s de Pretoria. Reproduce Skatkis Stereo gratis en Streema — sin necesidad de registrarte.

Frecuencia

Online only

Idioma

Afrikáans

Opiniones de oyentes

4.7
13 opiniones
5
12
4
0
3
0
2
0
1
1
Anonymous5 oct 2016

Ek wil net vir Skatkis Stereo baie dankie sê dat julle Ek sal nie bang wees nie van Joe Niemand gespeel het. Ek sal nie bang wees nie is een van my gunsteling Afrikaanse Geestelike liedjies. Asseblief speel dit weer vir ons? Hou aan om goeie Christelike musiek te speel elke dag, en God seên.

Anonymous28 ago 2016

Groot asseblief speel van die Klipwerf Boere orkes se Geestelike musiek? Ek laik hulle Gospel albums rerig baie en wil baie graag meer van hulle Geestelike boeremusiek hoor? Dankie en God bless.

Anonymous28 ago 2016

Asseblief speel vir ons enige weergawe van die Gospel liedjie Change my heart O God op Skatkis Stereo?

Anonymous20 ago 2016

This is the worst rendition I have ever heard. This is not the Carpenters singing the song on this cut. :(

Anonymous13 ago 2016

Asseblief speel vir ons U is altyd daar van Janita Claassen op Skatkis Stereo? U is altyd daar is rerig 'n baie mooi Afrikaanse Geestelike lied. Hou aan mooi Christelike musiek speel en God seën.

Anonymous3 ago 2016

Ek wil vra kan julle asseblief meer musiek van die Afrikaanse Gospel bands Onbeskaamd, Ontkiem en Uitverkoop speel op Skatkis Stereo? Ek is 'n baie groot aanhanger van Onbeskaamd en wil asseblief meer van hulle musiek hoor?

Anonymous15 abr 2016

Ek wil vir Skatkis Stereo 'n voorstel maak vir 'n DSTV auio kanaal. Ek is nie seker of julle daar in De-Aar dit weet nie, maar al die SABC radio stasies asook party local radio stasies het deesdae audio kanale waarop hulle op die DSTV platform geluister kan word. Ek voel as 'n baie groot aanhanger van Afrikaane en internasionale Gospel musiek dat ons al die SA stasies wat Afrikaanse Gospel speel nodig het om te help om de Woord van God deur Afrikaanse en internasionale Gospel deur middel van die DSTV audio kanale te verkondig. Ek hou duim vas dat Skatkis Stereo ook een van die dae 'n DSTV audio kanaal gaan kry en God bless.

Anonymous5 abr 2016

Asseblief speel vir ons meer van die Afrikaanse Gospel bands Trimonie en Melody 4 se musiek op Skatkis Stereo?

Anonymous4 abr 2016

Die lewe is 'n groot avontuur en God van wonders van Willie Joubert is baie lekker op en wakker Gospel songs. Asseblief speel Die lewe is 'n groot avontuur en God van wonders?

Anonymous4 abr 2016

Groot asseblief speel Slaan 'n 6 vir Jesus, Ag man dis lekker by Jesus en Ek wil sing al drie Leon Goosen liedjies?

Preguntas frecuentes

Más radios en Pretoria

Metro FM

Pretoria, South Africa · Hip Hop

Thobela FM

Pretoria, South Africa · Culture

SAfm

Pretoria, South Africa · Entertainment

Pretoria FM

Pretoria, South Africa · Community

Groot FM

Pretoria, South Africa · Folk

Radio Pulpit

Pretoria, South Africa · Gospel

Lekker FM

Pretoria, South Africa · Entertainment

Impact Radio

Pretoria, South Africa · Christian

En otros idiomas

Simple Radio app icon

Simple Radio, nuestra app gratuita para iOS y Android.

Sigue escuchando tus estaciones favoritas en cualquier momento y lugar.