Onthou almal. As julle versoekke het, plaas dit aseblief op ons Whatsapp groep sodat ons spoedig aan julle versoeke kan voldoen.
https://chat.whatsapp.com/HK0ylGHeQM66Iqg9PUmRLN
Ons het na al julle versoeke geluister en sal binnekort aanpassings asook verdere details uitsaai. Baie dankie vir julle wonderlike terugvoere.
Oct. 10, 2022, 1:52 p.m. GMT
Invitado
Stok en Katrol Radio asb speel meer Hillsong, Onbeskaamd, Retief Burger, Jesus Culture, Melanie Steenkamp, Wanda de Kock, Willie Joubert, Jan de Wet, Piet Smit, Lisbé Visser, Danie Botha, Hanli Slabbert, Cathy Viljoen, Prophet, Oscar Ehrensperger, Steven Curtis Chapman, Avalon en Innervision musiek?
Oct. 3, 2022, 7:29 p.m. GMT
Invitado
Can Stok en Katrol Radio please broadcast Jim Daly and John Fuller's Christian radio program Focus on the family for the fishermen's?
Oct. 3, 2022, 7:20 p.m. GMT
Invitado
Asseblief kan julle ook meer boeremusiek en klassieke musiek speel op Stok en Katrol Radio?
Ago. 13, 2022, 7:24 p.m. GMT
Invitado
Kan Stok en Katrol Radio asseblief Dr Joohan van Schalkwyk se Die Bybel vir vandag program ook vir ons visser manne uitsaai?
Ago. 13, 2022, 7:18 p.m. GMT
Invitado
Speel asseblief Leon Goosen se weergawe van God van wonders?
Jul. 19, 2021, 11:09 p.m. GMT
Invitado
Stok en Katrol Radio asb kan julle ook op 'n Sondag vir die vissermanne wat kerk oor die radio wil luister eredienste uitsaai?
Jun. 27, 2021, 5:18 p.m. GMT
Invitado
Asseblief Stok en Katrol Radio speel Nuwe Dag van Jannie Pelser?
Aún no hemos recibido comentarios. ¡Sea el primero en publicar uno!
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.