
Boervolk Radio - Pretoria
vir die Boervolk
Radio temporalmente no disponible
Esta emisora no está funcionando en este momento. Vuelve a intentarlo más tarde.
Acerca de Boervolk Radio
Boervolk Radio is an internet radio station from Pretoria, South Africa, providing News, Talk, Information programming, and also playing Music.
Frecuencia
Online only
Idioma
Afrikaans
Opiniones de oyentes
Die Klipwerf orkes opname van Dierbare Kruis wat nou net op Boervolk Radio gespeel het is 'n baie lekker opname. Asseblief speel weer vir ons die Klipwerf Orkes se weergawe van Dierbare Kruis? God seën Boervolk Radio.
Asseblief speel weer die Francois en Elizabeth liedjie Ek het vandag vir jou gebid wat Boervolk Radio nou net gespeel het? Dit is rerig 'n baie mooi song.
Die Danie Botha liedjie wat nou net gespeel het Vir My is jy liefde is 'n baie mooi Afrikaanse Gospel liedjie. Asseblief speel vir ons meer Danie Botha liedjies op Boervolk Radio? God bless.
Hi daar Boervolk Radio het laasweek Sondag middag 'n Gospel boeremusiek weergawe van 'n lied genaamd Red wat verlore gaan gespeel deur Klipwerf Boere orkes gespeel. Ek het daardie opname baie geniet. Asseblief speel weer die Klipwerf Orkes se Gospel musiek snitte op Boervolk Radio? Alles van die beste en God bless.
Ek wil net sê mag die Here al die Afrikaanse Gospel, Christelike, Geestelike en Aanbiddings musiek op ons radio ryklik seën. As een van die kinders van die Here is dit my hartsbegeerte dat alle musiek op ons radio tot eer van die Here sal wees.
Contacto
Más radios en Pretoria
En otros idiomas
- Ver esta página en inglés: Listen to Boervolk Radio online
- Ver esta página en francés: Écouter Boervolk Radio en ligne
- Ver esta página en portugués: Reproduzir Boervolk Radio ao vivo
- Ver esta página en alemán: Boervolk Radio online hören







