
En vivo
Impala Radio
Acerca de Impala Radio
Impala Radio is an internet radio station from Pretoria, South Africa, providing African, Oldies, Country, Hits, Pop music.
Frecuencia
Online only
Idioma
Afrikaans
Opiniones de oyentes
Asseblief speel meer Hillsong musiek op Impala Radio? Ek is lief vir Hillsong en wil graag meer Hillsong musiek hoor. Hou aan goeie Christelike musiek speel en God seën Impala internet Radio.
Hi ek het die song van Willie Botha Jesus red Suid-Afrika wat nou net gespeel het gister op 'n ander aanlyn radio stasie gehoor. Dit is 'n baie lekker song. Speel Jesus red Suid-Afrika asseblief meer gereeld op Impala Internet Radio?
Ons wil asseblief meer Gospel musiek luister. Kan julle asseblief vir ons meer plaaslike en internasionale Gospel musiek op die radio speel? Ek laik Gospel musiek in Afrikaans, Engels en Afrika tale. Mag die Here julle seën.
Más radios en Pretoria
En otros idiomas
- Ver esta página en inglés: Listen to Impala Radio online
- Ver esta página en francés: Écouter Impala Radio en ligne
- Ver esta página en portugués: Reproduzir Impala Radio ao vivo
- Ver esta página en alemán: Impala Radio online hören







