
Springbok Internet Radio - Johannesburg
Enige plek in die wereld, Enige tyd van die dag. Die bestemusiek op een plek...
En vivo
Springbok Internet Radio
Acerca de Springbok Internet Radio
Springbok Internet Radio is 'n Christelik gebaseerde stasie. Ons speel musiek en programme reg deur die dag en het ook interessante kuier programme. Kyk gerus op ons webblad www.springbokinternetradio.co.za. Baie Welkom by die Springbok Familie.
Frecuencia
Online only
Idioma
Afrikaans
Opiniones de oyentes
Wil net sê ek hou duim vas vir Springbok Internet Radio dat julle ook DSTV en Openview audio kanale gaan kry as dit God se wil vir Springbok Internet Radio is.
Asseblief speel vir ons meer van die Gospel pianis Danny Antill se musiek op Springbok Internet radio se Gospel musiek programme?
Die Chris Tomlin song wat nou net gespeel het Our God is greater is 'n awesome Gospel Song. Asseblief speel weer daardie song?
awesome awesome awesome awesome awesome awesome awesome awesome awesome awesome awesome awesome awesome awesome awesome awesome awesome awesome awesome awesome
Die beste este stasie ooit! Lekker musiek, iets van alles, puik omroepers, wat jou so tuis laat voel, puik luisteraars, almal op springbok is sommer een groot familie, 'n familie wat jy kan kies, en dis fantasmagories! Beslis die stasie om na te luister!
Retief Burger se liedjie Die kruis staan steeds is 'n baie lekker rock en roll Gospel song. Hou aan met al die wonderlike Gospel musiek.
Julle is `n great klomp JULLE ROCK dankie vir die saam luister ek is darem bly die link is gefix na die radio.
Ek wil net sê baie dankie dat julle Springbok Internet Radio se aanlyn speler op die streema webtuiste reg gemaak het. Ek het vanoggend na julle Gospel uitsending geluister en die musiek baie geniet. Vanoggend se Gospel musiek program was pitkos vir die siel. May God bless the Gospel music shows on Springbok Internet Radio.
Hi daar, ek stel baie belang om na hierdie stasie aanlyn te luister op die streema server, maar Springbok Internet Radio se aanlyn speler wil nie speel op hierdie server nie. Kan iemand asseblief Springbok Internet Radio se aanlyn speler op die streema site regmaak? God bless.
Contacto
Más radios en Johannesburg
En otros idiomas
- Ver esta página en inglés: Listen to Springbok Internet Radio online
- Ver esta página en francés: Écouter Springbok Internet Radio en ligne
- Ver esta página en portugués: Reproduzir Springbok Internet Radio ao vivo
- Ver esta página en alemán: Springbok Internet Radio online hören







